Deliver to Cyprus
IFor best experience Get the App
Full description not available
E**E
Puik leesstof
Lekker ontspannende leesstof! 'n Meisie wat haar nie laat onder kry a.g.v. haar omstandighede nie.Hoogs aan te beveel! Lesers van enige ouderdom sal dit geniet.
J**T
Definitiewe aanbeveling!
Die verhaal is gepas vir jeuglektuur en as volwassene dit ook baie geniet. Die tema is die hele verhaal deurgetrek en aan al die verwagting is voldoen. Die gebeure laat die storielyn klim na die klimaks en n gepaste afloop. Die letterlike en figuurlike gebruik van die titel is goed gebruik! KNAP GEDAAN!
K**B
Five Stars
Lovely book
P**E
Goeie, vermaaklike leesmateriaal
Dit was 'n heerlike, meelewende jeugverhaal wat die leser gebind hou enduit! 'n Vars, eenvoudige skryfstyl wat die jong leser maklik mee kan vereenselwig.
Trustpilot
1 day ago
2 days ago